Dra die Woord uit!
Is hierdie webwerf 'n seëning vir jou?
Die seën van dankbaarheid
1. Dankbaarheid is 'n uitdrukking van geestelike lewe
Luk. 17: 11-18
Waar is die nege?
2. Dankbaarheid bring eer aan God
Hand. 3:7-11
Ons bemoedig ander as ons dankbaar is.
3. God se genade in ons redding lei ons om dankbaar te wees.
Efes. 2:4-10
'n Gebrek aan dankbaarheid kan 'n teken wees dat ons nie gered is nie.
4. 'n Gelowige se dankbaarheid vir alles wat God gedoen het
Fil. 4:6
God weet wat ons nodig het
5. 'n Gelowige se lewe moet gekenmerk word deur dankbaarheid
Kol. 3:15-17
Gebrek aan dankbaarheid beperk jou moontlikheid van getuienislewering.
6. Ons word geroep om dankbaar te wees en ons dankbaarheid te wys
1 Thess. 5:17-18
Daar is geen situasie waar ons ondankbaar behoort te wees nie
Hoekom moet 'n Christen dankbaar wees?
1. God se opdrag.
2. Ondankbaarheid is sonde.
3. Deur dankbaarheid aanbid ons vir God.
4. Deur dankbaarheid word die weg geopen vir getuienislewering.
5. Deur dankbaarheid moedig ons ander aan om vir God te leef en Hom te dien.
6. Dankbaarheid vermeerder vrede in die hart van 'n gelowige.
Psalm 50:14
Dr. Czeslaw Bassara ( Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ; www.proword.eu)